Heilige Gees
Heilge Gees eienskappe, Woe Hy is
8 verses
henkvermooten1
May 1, 2024
Afrikaans
0
-
1 Korinthiërs 12:11Afr 20
HG Het 'n wil
Heilige Gees het n wil
11 Een en dieselfde Gees bewerkstellig al hierdie dinge, wat Hy aan elkeen afsonderlik uitdeel volgens sy wil. -
1Korrinthiers 2:10-11Afr 20
HG Intelligent
Heilige Gees is intelligent
10 Maar aan ons het God dit deur die Gees geopenbaar; want die Gees ondersoek alles, ook die dieptes van God. 11 Want watter mens ken die dieptes van 'n mens, behalwe sy eie gees in hom? Net so ken niemand die dieptes van God nie, behalwe die Gees van God. -
1 Korrinthiërs 2:10-11Afr 20
HG Alwetenheid
Alwetendheid van die Gees
10 Maar aan ons het God dit deur die Gees geopenbaar; want die Gees ondersoek alles, ook die dieptes van God. 11 Want watter mens ken die dieptes van 'n mens, behalwe sy eie gees in hom? Net so ken niemand die dieptes van God nie, behalwe die Gees van God. -
Efesiers 4:30Afr 20
HG Het gevoelens
Heilige Gees het gevoelens
30 En bedroef nie die Heilige Gees van God, deur wie julle met die oog op die dag van bevryding verseël is nie. -
Handelinge 5:3-4Afr 20
HG Godheid
Godheid van die Heilige Gees
3 Petrus het toe gesê: “Ananias, waarom het Satan jou hart vervul, sodat jy vir die Heilige Gees gelieg en vir jouself van die geld vir die grond teruggehou het? 4 Toe dit onverkoop bly lê het, was dit nie joune nie? En toe dit verkoop is, was die geld nie tot jou beskikking nie? Waarom het jy hierdie daad in jou hart bedink? Jy het nie vir mense gelieg nie, maar vir God.” -
Hebreers 9:14Afr 83
HG Ewig
Ewigheid van die Heilige Gees
14 hoeveel te meer sal die bloed van Christus, wat Homself deur die ewige Gees as vlekkelose offer aan God geoffer het, ons gewete reinig van dooie werke, sodat ons die lewende God kan dien? -
Lukas 1:35Afr 83
HG Almagtig
Almag van die Gees
35 Die engel antwoord haar: “Die Heilige Gees sal oor jou kom, en die krag van die Allerhoogste sal die lewe in jou wek. Daarom sal die een wat gebore word, heilig genoem word, die Seun van God. -
Psalm 139:7Afr83
HG Alom teenwoordigheid
Alom eenwoordigheid van Heilige Gees
7Waarheen sou ek kon gaan
om u Gees te ontwyk?
Of waarheen sou ek kon uitwyk
om u teenwoordigheid
te ontvlug?